Bok oefengroep 'n klug!

Ja, dit is goed om te sien al de streekspanne werk saam met Heyneke Meyer en sy Springbok-bestuur met die oog op die Wêreldbekerreeks.


Maar wat probeer Meneer Meyer regtig bereik met sy twee beoogde oefengroepe?
Die groepe sluit die Haaie en/of die Bulle uit oor hul dan op hul toer 'doer onder' sal wees.


Tog sluit die groepe 44 spelers in.

Daar is vyf streekspanne in die Republiek dus 75 spelers as 'n mens die begin XV-talle in ag neem.

Sonder die Haaie en/of Bulle, beteken dit dat daar dus 60 beginspelers in aggeneem word.

Moet ook nie vergeet van die 'geldwolf' Bokke wat oors…

Latest News