Die grootste tweestryd

Saterdag, op Ellis Park in Johannesburg, gaan 'n tweestryd voortgesit word wat nou vir byna 'n eeu as die grootste wedywering in rugby beskou word.


Daar is geen twyfel dat wanneer die Springbokke en All Blacks met mekaar swaarde kruis, dit 'n magiese uitwerking het op die gedeelte van die wêreld se bevolking wat enige belangstelling het in hierdie sport wat met 'n ovaal-bal gespeel word.


Dit was reeds so vandat hierdie kaalvoet klonkie se kop-spiere sterk genoeg was om die ingewikkelde en komplekse spel te verwerk .

.

.

so hier in die middel 1960s.

* To read the English version CL…

Latest News